Annemarie en familie het gekom vir "n lekker sessie en ek het die tonne uitrustings so geniet. Dankie julle 3.
Jessica se mamma en pappa wou 'n 6 maande smash sessie he en pappa Gavin het koek self gebak. Jessica het nie baie van die koek gehou nie maar was nogsteeds lekker sessie. Ek neem al vir Dane af vanaf haar newborn sessie en was wondelik om haar te sien groei deur die jaar. Die sessie was fun met 'n groot F en Dane het sommer kop eerste in koek in gevaar. Dankie weereens Madeleen en Nicola vir die geleentheid. Ek het sessie met Mija gehad om haar 1ste verjaarsdag te vier. Sy het paar fotos geneem en toe besluit dis genoeg en toe "n slapie gevat dat sy vriendelik kan wees vir haar sessie, lol. Sy het die koek soos "n lady geeet en sessie afgesluit met "n borrelbad. Geniet die fotos. Elizma and haar familie is "gerefer " deur my skoonsus. Ons het die sessie gedoen by Zevenwacht wynland goed in Kuilsrivier. Was lekker sessie en kinders was te vriendelik. Dankie julle. Joshua was 11 dae oor sy tyd gebore en by my vir sy sessie toe hy 4 dae oud was. Die mannetjie het ons laat werk jong, wou nie rustig raak nie en na 4 ure se sukkel en opgee, gee hy in en ons kon so paar van hom neem. Dankie Anelia, kannie wag vir die mannetjie se 6maande sessie nie. Ek het 'n lekker opvang sessie met my "verlore"vriendin en haar dogter gehad en die sessie was by die tuine en die Bo-kaap!! Die sessie se kleure was ongelooflik!!
I had a blast with this maternity shoot and felt like it was more a modelling shoot than a maternity..I loved it. Thanks Aqueela for the opportunity.
Dankie boetie en Bianca vir die geleentheid om julle te kon afneem en dit was soo lekker om te sien vir julle tussen die karre deur!!
Lenesha het weer gekom vir 'n sessie by my en die keer het ek net fotos van haar geneem. Hier onder gaan paar fotos kom van die sessie. |