Ek het sessie met Mija gehad om haar 1ste verjaarsdag te vier. Sy het paar fotos geneem en toe besluit dis genoeg en toe "n slapie gevat dat sy vriendelik kan wees vir haar sessie, lol. Sy het die koek soos "n lady geeet en sessie afgesluit met "n borrelbad. Geniet die fotos.